Elle Poetry

Saturday, May 10, 2025

Moeder Aarde Meisie Mooi

›
Skraap jou blou naels oor my ribbes Druk jou kneukels in my rug Gly jou lippe oor my skouers Blaas jou asem in my beenmurg Streel jou koelte...
Friday, June 28, 2024

Kei

›
 Soveel jaar van appels pluk my tong 'n stomme snaar Wat sonder note stil bly le Totdat die see bedaar My appels was 'n dowwe rooi  ...
Saturday, February 23, 2013

Broken Writer's Block

›
and just like that I turn a new page in this time of fever he has returned to the hole he calls home at last the city is mine again I ...
Saturday, October 27, 2012

Genesis

›
ek het ontwaak en jy het ontsnap op die sagte aggressie ontblotend en verwelkend en 'n lig steek op in die donker spelonke van...

Voetspore in Dorre Brons

›
Die spel is in rooigrond begrawe Die horison se traanreen hang soos ys watervalle die blomme is wit korrels en die karoo sit tussen my...

Hooglied

›
Ek wil 'n perske-pienk rokkie aantrek wat 'n sagte kussing vir jou oe kan wees ek wil jou toevou in watte wat spierwit is jy ma...

Skatkis

›
#1 Ek ruik jou nog tussen die lakens En as ek dagdroom wandel deur die huis Jy sal nooit my sintuie verlaat nie Hulle skilder haastige...
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elmien Grove
View my complete profile
Powered by Blogger.